Wonwen

business name

Laerskool Wonderboom

industry

industry

website link

about Laerskool Wonderboom

Die plaas “Wonderboom” is vernoem na die ou geskiedkundige Wonderboom wat op ‘n deel van die ou plaas staan. Die plaas was oorspronklik 5000 morg groot en die grense het gestrek vanaf Booysenstraat in Gezina, suid van die berg, tot by Wonderboomlughawe in die noorde, vanaf die Apiesrivier in die weste tot by die snelweg in die ooste.

Laerskool Wonderboom snippets

share with friends

Facebook
Twitter
LinkedIn
Email

request a callback